Naweeknuus 14-04-2024

Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?

Romeine 8:31

Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00

  • Ds. Fourie Rossouw
  • Teks: 1 Johannes 3
  • Tema: Die etiek van kindwees

Aandkerk 18:00

  • Pieter Kruger van De Beersweg.
  • Annie Smit van Serenitas.
  • Elize Groenewald van Wilberforcestraat.
  • Dougie Holwill van Goudahof.
  • Nico Smit van Herschellstraat.
  • Linda Dowling van Schonenberg.
  • Francois Gerryts van Serenitas.

Ons dink aan & bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:

  • Gerhard Steyl van Faganstraat is oorlede.

Piekniek met_________Reeks
Vrydag 19 April 2024
Nanine Hendriksz kom gesels oor “Balans”.