Naweeknuus 12-03-2023

Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind,

laat ons na Hom toe gaan met lof, laat ons Hom toejuig met lofsange,

want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode.

Psalm 95:1-3

Wat gebeur hierdie week?

Doop

Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00

  • Teks: Romeine 5
  • Tema: Broskoekies en bonsballe
  • Ds. Fourie Rossouw

Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit van De Beersweg.
  • Annette Raubenheimer van Maritana.
  • Alwyn de Villiers van Enslinstraat.
  • Ons is diep bewus van gesinne in ons gemeente & gemeenskap wat finansieel baie swaar kry. Ons dra hulle aan die Here op.

Ons bid vir die wêreld:

  • Bid asseblief vir Elza Theron in Spanje.
  • Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
  • Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
  • Great 7’s in die sentrumsaal.
  • Aandkerk vir gr.8-12 18:00.

Enige navrae: Bianca 082 552 8364

16 Maart

Kom kuier & sing saam.
Almal is welkom, oud & jonk.
“Pase, meer as hasies & eiers”

Mag al die spelers & die kommittee môre se Gholfdag terdeë geniet!