Naweeknuus 10-12-2023

Iemand roep: “Maak vir die Here ‘n pad in die woestyn, maak in die barre wêreld ‘n grootpad vir ons God! Elke laagte moet opgevul word, elke berg en rant moet gelykgrond word. Elke bult moet ‘n gelykte word en elke koppie ‘n vlakte. Dan sal die mag van die Here geopenbaar word; al wat leef, sal dit sien. Die Here self het dit gesê.”

Jesaja 40: 3-5

Tweede Advent
Erediens & Aanlynboodskap 08:15

  • Teks: Markus 1:1-11
  • Tema: Gemis
  • Ds. Leon Marais

Erediens & Aanlynboodskap 10:00
Doop

  • Teks: Markus 1:1-8
  • Tems: Mense van die Weg
  • Ds. Fourie Rossouw

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
  • Erna Smit van St Tropez.

Ons bid vir die wêreld:

  • Ons bid vir die oorlog tussen Israel en Hamas.

Desember vakansie dienstye
Gedurende die vakansie sal daar slegs om 10:00 ‘n diens wees. Sondag 31 Desember sal daar om 19:00 ‘n Oujaarsdiens ook wees.