
Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering.
Psalm 139:14
Wat gebeur hierdie week?
Eerste Lydensondag, Doop
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Teks: Psalm 37
- Tema: Rêrig?


Voorbidding
- Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
- Louis Wessels van Greenways.
- Elize Kotze van Altena.
- Cora Viljoen van Kerkstraat.
- Johan Coetzer van Millsstraat.

Donderdag
13 Maart
10:00

Ons sien baie uit na volgende Vrydag se Gholfdag. Baie dankie vir al die ondersteuning! Onthou om die jongspan te bring vir ‘n rondte putt-putt vanaf 14:00.

Die aankondiginge het al die inligting.
