Naweeknuus 09-02-2025

Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,  maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.

Romeine 3:23-24

Erediens & Aanlynboodskap 09:30 – Doop

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Markus 1:14-15, Romeine 3:23-26
  • Tema: Fondasies – Die Evangelie
  • Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
  • André Vermaak van Plover Avenue.
  • Malan Pienaar van Joubertstraat.
  • GD Human.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Louis Nel van Joubertstraat is oorlede.

Donderdag 13 Februarie 10:00

Met nagmaal 16 Februarie

Melktertkommissie Hamburger & Melktertjie verkope
28 Februarie

slegs R50!