Naweeknuus 08-09-2024

Bemoedig dié wie se hande slap hang, help dié wie se knieë knik, sê vir dié wat moed verloor het: “Wees sterk, moenie bang wees nie, julle God is hier,

Jesaja 35:3-4

Uitreikmaand: Op ons voorstoep

Erediens & Aanlynboodskap 08:15

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: 1 Petrus 2:11-17
  • Tema: Op ons voorstoep

Doop
Erediens & Aanlynboodskap 10:00

  • Ds. Fourie Rossouw
  • Teks: Jakobus 2:1-17
  • Tema: Sit ‘n welkom matjie op jou voorstoep
  • Erna Smit van St. Tropez.
  • Annamarie Louw van Uniestraat.

Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:

  • Daphné Gerryts van Charles Morkel is oorlede.
  • Danie Joubert van Arendsig is oorlede.


Donderdag
12 September
10:00

Donderdag
19 September
18:30 vir 19:00