![](https://ngkstrandnoord.co.za/wp-content/uploads/2024/02/Website_banner_size-1024x307.jpg)
Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. Ek het rus en kalmte gevind.
Psalm 131:1 & 2
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 10:00
- Ds. Fourie Rossouw
- Teks: Esegiël 2:1-10 / 3:1-3
- Tema: Bittersoet
Geen Kinderkerk of Aandkerk
Voorbidding
- Erna Smit van St. Tropez.
- André Malan van Ametis.
- Cora Viljoen van Kerkstraat.
- Hannes van Zyl van Joubertstraat.
- Celeste Botha van De Jonghstraat.
![](https://ngkstrandnoord.co.za/wp-content/uploads/2024/07/Naweeknuus-whatsapp-25.png)