
Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
Psalm 147:3
Wat gebeur hierdie week?
Danksondag
Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00
- Ds. Leon Marais
- Teks: Lukas 10:25-37
- Tema: Planne


Voorbidding
- Brenda Smit van Lichtensteinstraat.
- Anna Esterhuyse van Seemeeu.
- Dougie Holwill van Goudahof.
Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:
- Erna Smit van St. Tropez is oorlede.
- Ida van Papendorp van Benadehof is oorlede.

LENTE-KUIERTEE
10 Oktober 10:00.
18 Da Gamastraat
