Naweeknuus 06-04-2025

Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.

Galasiërs 5:25

Vyfde Lydensondag, Doop
Erediens & Aanlynboodskap 09:30

  • Ds. Ockie Raubenheimer
  • Teks: Hebreërs 10:19-20; 11:1-3, 32-34; 12:1-3; 13:8
  • Tema: Ons geloofsreis van Bo na Binne na Buite

    Geen Kinderkerk of Aandkerk
  • André de Bruyn van Wadestraat.
  • Louis Wessels van Greenways.
  • Cora Viljoen van Kerkstraat.
  • Johan Coetzer van Millsstraat.
  • Rika Schoeman van Kusweg.
  • Dougie Holwill van Goudahof.
  • Thys Botha van De Jonghstraat.
  • Mari-Alena Potgieter

    Ons dink aan & bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het:
  • Piet du Toit se suster is oorlede.

    Ons bid vir ons gemeente:
  • Ons bid saam vir die beroeping van ons nuwe leraar.

Kuiertee
10 April
10:00