Naweeknuus 04-06-2023

Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het.

Psalm 8:2-3

Wat gebeur hierdie week?

Eredienste 08:15 & 10:00
Aanlynboodskap 10:00
Kinderkerk 10:00
Aandkerk 18:00

  • Teks: Handelinge 2
  • Tema: Nuwe vensters
  • Ds. Leon Marais

Voorbidding

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Zhara du Toit en haar hele gesin van De Beersweg.
  • Erna Smit van St Tropez.
  • Enrik Basson van Greenways.
  • Anna Viljoen van Altena.
    Ons dink aan & bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:
  • Martha Carstens van Uniestraat se ma, Drika Louw, is oorlede.
    Ons bid vir die wêreld:
  • Die vervolgde kerk.

Ons wil graag ‘n verskil maak deur snoesige, warm klere bymekaar te maak vir die wat dit nie kan bekostig nie. Ons het alle hulp nodig vir insameling van gebreide, gehekelde of gekoopte warm wintersklere. Items kan by die kerkkantoor ingegee word tot en met Sondag 11 Junie.

  • Peuterkerk (3-4 jaar) & Kleuterkerk (5-6 jaar) in die sentrum.
  • Gr1-6 Grootgroep in die groot saal.
  • Great 7’s in die sentrumsaal.
  • Aandkerk vir gr.8-12 18:00.

Enige navrae:
Bianca 082 552 8364

Ons samel fondse in deur swartsakke en wit sakke te verkoop. Die swartsakke kos R40 vir 20 en die veeldoelige wit sakke R45 vir 20. Sakke is te koop by die kerkkantoor en kinderkerk. Inbetalings ter ondersteuning kan na die kerk se rekening, met die verwysing KIX, gemaak word.

6 Junie 18:00

8 Junie