
Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep.
Openbaring 4:11
Wat gebeur hierdie week?
Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00
- Ds. Leon Marais
- Teks: Markus 1:29-39
- Tema: Rigting

Voorbidding
Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:
- Zhara du Toit van De Beersweg.
- Thys Botha van De Jonghstraat.
- Fien Barnard van Altena.
Ons bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:
- Arÿ van Eeden van Serenitas is oorlede.

Kankerondersteuningsgroep
6 Februarie om 18:00

8 Februarie om 10:00

Melktertkommissie
Wegneemetes
Vrydag 1 Maart

