Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief.
Efesiërs 2:4
Wat gebeur hierdie week?
Danksondag
Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00
- Ds. Fourie Rossouw
- Teks: Deuteronomium 6:1-9
- Tema: Ken dit uit die hart uit.
Kinderkerk – Geen
Aandkerk – Geen
Voorbidding
- Koos van Schoor van Maritana.
- Tjaart Pienaar van Manrosahof.
- Erick Underhill van De Vosstraat.
- Die matriekleerlinge wat besig is met hul eindeksamens.
Dinsdag
5 November 18:00
Met nagmaal
10 November
14 November 10:00
Kom vier saam ‘n Somerkersfees
Kom kuier saam! Vrydag
29 November
sluit ons die jaar af met ons gemeentekuier