Naweeknuus 03-03-2024

Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”

Josua 1:9

Derde Lydensondag, Danksondag

Erediens & Aanlynboodskap 08:15

  • Ds. Leon Marais
  • Teks: Eksodus 20:1-17
  • Tema: Padvat

Erediens & Aanlynboodskap 10:00

  • Ds. Fourie Rossouw
  • Teks: 1 Korintiërs 1:18-25
  • Tema: Opsoek na wysheid

Ons tree saam in gebed vir die volgende lidmate en hulle families:

  • Pieter Kruger van De Beersweg.
  • Anton Swiegelaar van Greystraat.
  • Salome Erasmus van Sarel Cillierstraat.
  • Steph du Toit van Greystraat.
  • Talana Lubbe.

Ons dink aan & bid vir families wat iemand aan die dood afgestaan het:

  • Renier le Roux se ma is oorlede.
  • YWAM het 11 sendelinge in ‘n busramp in Tanzanië verloor.
hande wat bid gebed

Kankerondersteuningsgroep
5 Maart 18:00

Donderdag 7 Maart
10:00