Naweeknuus 02-06-2024

skip in storm

Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.

1 Kronieke 16:11

Eredienste & Aanlynboodskappe 08:15 & 10:00

  • Ds. Fourie Rossouw
  • Teks: Markus 2: 23 – 3:6
  • Tema: Laat (staan) dit met rus
  • Elize Groenewald van Wilberforcestraat.
  • Cora Viljoen van Kerkstraat.
  • Erna Smit van St. Tropez.
  • Sunita Holwill van Goudahof.

Dinsdag 4 Junie 18:00

Die insameling van gebreide / gehekelde / gekoopte wintersklere loop op ‘n einde. As jy enige items het, gee dit asseblief by die kerkkantoor af.

Nou dat die kwartaal einde se kant toe staan…as jy nog nie ‘n plan het om die kinders besig te hou nie, daar is nog ‘n paar plekke oop by die Vakansie Klub. Kontak die kerkantoor om jou inskrywingsvorm te kry!

…vir ‘n Reis om die wêreld vol pret.
Maandag 1 Julie – Vrydag 5 Julie, 08:00-13:00.

Baie dankie vir elkeen se bydrae om ons basaar uitsonderlik & suksesvol te maak!
Daar is verseker bande gebou!