
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.
Psalm 4:9
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Teks: 1 Korintiërs 15
- Tema: my Dood, myLewe


Voorbidding
- Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
- Louis Wessels van Greenways.
- Riaan Terblanche van Mosambiek.
Ons dink aan en bid vir families wie iemand aan die dood afgestaan het: - Christo Boshoff van The Jade se broer, André, is oorlede.
- Emile van der Merwe van Maraisstraat se broer, Kobus, is oorlede.

Kankerondersteuningsgroep
Dinsdag 4 Maart
18:00

Aswoensdag
5 Maart
06:00 & 19:00

“U het my volmaak geskape.”
Kom bid om 09:30 saam in die Kuiersaal.

