
Die Here het die hemel en die aarde gemaak, die see en alles daarin. Hy bly vir altyd getrou,
Psalm 146:6
Wat gebeur hierdie week?
Erediens & Aanlynboodskap 09:30
- Ds. Leon Marais
- Teks: Markus 1:14-15, Lukas 15:11-32
- Tema: Fondasies – Bekeer julle


Voorbidding
- Ilze en Carlo Louw van De Vosstraat.
- André Vermaak van Plover Avenue.

Met nagmaal 16 Februarie

Jou deelname kan hoop bring vir mense in nood!
