Die Bybel in Makhua
Jannie Theunissen van OneSheep was onlangs in Mosambiek vir die bekendstelling van die Makhua Bybelvertaling.
Jannie en sy span by OneSheep was betrokke by die verbetering en ontwikkeling van ‘n selfoon-app om Bybelvertaling digitaal meer toeganklik te maak. Dit is was gedoen in opdrag van unfoldingWord.