Koskas Insameling

Die Kat sit op die stoof!

Sondag 19 Februarie 2023 vier ons gemeente nagmaal. Ons het die gebruik om tydens Nagmaalsondae voorrade vir ons koskasbediening in te samel. Kom ons kry die kat van die stoof af by die huise en organisasies waar die koskaste leeg is.

Die volgende lysie items is wat ons benodig:

Kospakkie Items

Konfyt290g
Suiker1kg
Blikkie Tamatie en Uiemengsel 410g
Blikkie Baked Beans410g
Tee+-40’s
Koffie500g
Soppoeier 50g
Blikkie gemengde groente410g
Pilchards400g
Two-minute noodles75g
Grondboontjiebotter400g
Bully Beef300g
Spaghetti500g
Mieliemeel2.5kg
Samp1kg
Rys500g
Pakkie droë sopmengsel (ertjies, lensies, ens).500g
Kookolie750ml
Dames anti-perspirant50ml
Sunlight Liquid400ml
Die totale koste van hierdie inkopielys behoort om en by R500 te wees.