Kinderkerk Aanlyn – 26 Julie 2020

Kinderkerk Aanlyn – 26 Julie 2020

Die verskil is Jy!

In Matt 22:37-40 lees ons; “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

Om ‘n “warm” hart vir jou naaste te hê begin by jou. Om die verskil te wees – is ook jou keuse. As jy vir iemand iets wil doen, hoef dit nie altyd groot en belangrik te wees nie. ‘n Eenvoudige “iets” kan ‘n groot impak maak! Hoe kan jy vandag iemand laat glimlag, of hul dag beter maak?

JY maak die verskil!