Kinderkerk Aanlyn – 21 Junie

Pappas is 100% awesome!

‘n Boodskap vir Vadersdag 2020. Ons maats leer van 9 pa’s in die Bybel en hoe hulle stories ons vandag kan help.