Kinderkerk Aanlyn – 13 September 2020

Kinderkerk Aanlyn – 13 September 2020

Jesus maak ontbyt; en ander vis stories

Markus 1:17 : Kom hier!

September is uitreikmaand! Jesus roep ons en Jesus stuur ons: “Gaan maak dissipels van alle nasies.” Reik uit na jou naaste en bring jou gemeenskap bymekaar. Gaan uit en vang mens-visse vir Jesus! En onthou, Jesus is altyd by jou (Mat 28:18-20)!

Kinders maak ‘n verskil van Limpopo tot in die Kaap!