Hierdie jaar se gholfdag was ‘n reuse sukses en ons wil ieder en elk bedank wat bygedra het tot die sukses daarvan. Van die gholfdag-kommitee tot die spelers tot al ons borge, asook die Strand Gholfklub, baie dankie aan almal! Ons het in totaal R46000 ingesamel!

Dankie aan die volgende borge
- Stax Of Wood
- Spek en Bone – Bertus Basson
- Studio 10 haarsny vouchers
- Devine Sanction Hair Studio
- Sh’zen geskenkpakke
- Flagstone Wyne
- Goedehoop Apteek
- ASL
- Tiger Wheel and Tire
- Thys Botha
- Hennie Strauss
- Rawson Eiendomme
- Alicia Steyn Prokureurs
- Elzanne van Wyk
- Petro Pentz
- Ben Theron – WP Rugby
- Pyper Turner
- PNA
- CCH – Christan van Eeden
- Morkel De Villiers Prokureurs
- Werner’s Vleismark
- Stellenbosch Gholfklub
- Somerset Wes Gholfklub
- Ruimte Sentrum


