Tertia Kellermann is tans in Jeffreysbaai waar sy Veritas opleiding doen – plaaslik en deur middel van die internet met werkers in Asië. Sy fokus op onbereikte groepe waar min toegang tot ander toerustinggeleenthede is. Tertia is ook deel van Global Challenge, wat jaarspanne voorberei en uitstuur om evangelisasie te doen in verskeie lande. Sy doen ook opleiding vir Way to the Nations, waar sendelinge gereedgemaak word voor hulle na die sendingveld gaan.
Verjaarsdag: 15 September