Ons vriende by DinkJeug.co.za het hierdie lekker en kreatiewe Doending vir Paasfeeskinders op hulle webblad voorgestel.

Hierdie koekies is ‘n lekker (!) manier vir kinders om die Paasverhaal te onthou.
Volg die stappe en lees die Bybelvers wat by elke stap gegee word.
Bak dit Saterdagaand voor Paassondag.
Geniet en stuur kiekies!