Hendrik en Carien Jansen woon in Westlake. Hulle bediening daar het begin met ‘n voedingskema by die skool, vroue-handwerkklasse en ‘n Bybelklub vir dogters. Sedertdien het hulle die Westlake Community Church gestig.
Verjaarsdae: Hendrik 12 Januarie en Carien 18 Oktober
Gebedsversoeke:
- Bid dat die Here hulle duidelik sal lei en vir die welstand van die gesin
- Vir gesondheid, veral vir Samuel se oogprobleem
- Vir die tuisskoling
Kontakbesonderhede:
Selnommer : 078 633 8687
hendrikcarien@gmail.com