Dankie vir ‘n veilige gemeenskap Julie 21, 2021 Fourie Rossouw Algemene Nuus, Kinderkerk Stories Kinderkerk sê dankie! Kinderkerk-kinders sê dankie aan al die instansies wat so hard werk om ons gemeenskappe dag en nag te beveilig.