Op Vrydag 1 Maart verkoop ons Hamburgers & ‘n ietsie soet.
Jy kan jou smullekker aandete nou al aanlyn bestel vir slegs R40.
Verkope sluit Woensdag 28 Februarie, so maak seker dat jy betyds bestel!
Enige iemand wat wil kom help hamburgers bou is meer as welkom…HANDE BOU BANDE
Wanneer: Vrydagaand 1 Maart 2024 Tyd: 17:00-18:30 Waar: Kry jou wegneemete in die Kuiersaal
-
HamburgerR50,00