Kerkraadsvergadering 27 Februarie 2023
Die eerste kerkraadsvergadering van 2023 vind plaas 27 Februarie.
Die agenda en kommissieverslae word per epos uitgestuur. Indien jy dit nie ontvang nie het nie, kontak asseblief vir die skriba, Vicky Dippenaar.