Professor Karim praat oor die unieke COVID-19 uitdagings in SA.
Hierdie uitstekende aanbieding van Salim Abdool Karim, Suid-Afrikaanse professor in epidemiologie en kenner in aansteeklike siektes is ‘n moet vir enige persoon wat opsoek is na indiepte kennis van die COVID-19 pandemie in ‘n Suid-Afrikaanse konteks. Dit is duidelik waarom Prof Karim een van slegs ses Suid-Afrikaners is wat lid is van die Royal Society.
“Can SA escape the worst of this epidemic? Is the exponential spread avoidable? The answer is that it is very, very unlikely. Put simply: no, we cannot escape this epidemic,” he said.
Professor Salim Abdool Karim
Prof Karim begin praat na 16 min in die video in.