Fondsinsamelings
Boeke-projek van Veritas College in Mosambiek
Die boeke-projek is ‘n geleentheid vir lidmate om die opleiding van kerkleiers in Mosambiek te ondersteun.
Ligvoets – Fourie se boek!
Bestel Fourie se nuwe boek Ligvoets direk by die gemeente!
Gholfdag 2021 was ‘n groot sukses!
Dankie aan almal wat bygedra het om ons gholfdag ‘n groot sukses te maak.
Snoekbraai
22 Augustus braai ons snoek ten bate van ‘n boekeprojek in Mosambiek! Bestel jou kaartjies vandag!