Preke on Psalms (Bladsy 2)
Pinkster 2021 – Rus vir die kosmos
Vrydag 21 Mei 2021 | Psalm 104 / Romeine 8 | Fourie Rossouw
Die Ruimtemaker
Psalm 4 is ‘n moed-in-praat Psalm vir elkeen wat soms oorweldig, ingeperk of benoud voel. Dit is vol praktiese wysheid om jou pad uit die donker na die lig te vind.
Studente van dankbaarheid
Verheerlikingsondag heroriënteer ons om in Christus se lig te leef met leerbaarheid en dankbaarheid.
Psalms vir grendeltyd: Gebede in mislukking
Week van gebed 2021 | Gesprek 4 van 5 | Psalm 32
Psalms vir grendeltyd: Gebede in Lof
Week van gebed 2021 | Gesprek 3 van 5 | Psalm 96
Psalms vir Grendeltyd: Gebede in Vrees
Week van Gebed 2021 – Gesprek 1 van 5 – Psalm 3
Ons Sekerheid
Waarin vind jy jou sekerheid en vrede? Psalm 62 wys ons die weg ware sekerheid en diep vrede.
Geaard in genade
Wat maak Psalm 23 so tydloos? Dis ’n belydenis van hoop gebore uit ’n diep vertroue in God se goedheid.
Of – ‘n Boodskap uit Psalm 8
Psalm 8 help ons om anders in God se skepping te leef.
Kruiswysheid: Heel
Johannes se vertelling van die kruisdood van Jesus is soos iemand wat die “punch line” weggee.
Kruiswysheid: Genoeg
Hierdie bekende kruiswoorde van Jesus nooi ons om te besin oor dit wat werklik belangrik is in die lewe.
- 1
- 2