Posts by Fourie Rossouw (Page 2)
Bybelkuiers
Die Bybelkuiers is vir mense wat ‘n behoefte het om in grendeltyd saam met ander gelowiges opnuut weer ‘n liefde en kennis vir die Bybel te ontwikkel.
Hanlie se “Geen Knie Brood”
‘n Maklike broodresep vir bakkers wat nie wil sukkel nie!
Natasha se Maklike Broodresep
Hierdie is ‘n lekker en maklike meng-en-bak broodresep wat twee heerlike broodjies oplewer.
The Chosen
The Chosen – Sien Jesus nuut.
Dankbaar vir dankoffers
‘n Woord van dank oor lidmate se dankoffers in hierdie moeilike tye.
Die vroeë kerk en pandemies
Kenners beweer dat die vroeë kerk se radikale groei toegeskryf kan word aan die medelye wat hulle bewys het.
Doendinge vir Paasfeeskinders – Dag 4
NG Durbanville-Bergsig deel hierdie kort video (5 minute) oor die storie van Paasfees.
Doendinge vir Paasfeeskinders – Dag 3
Hierdie koekies is ‘n lekker (!) manier vir kinders om die Paasverhaal te onthou.
‘n Broodresep vir Goeie Vrydag
Bak so jou beste brood vir Goeie Vrydag.
Doendinge vir Paasfeeskinders – Dag 2
Probeer hierdie emoji-raai oor persone, gebeurtenisse, gelykenisse, ens, uit die Bybel.
Doendinge vir Paasfeeskinders
Lekker doendinge vir Paasfeeskinders
- 1
- 2