Saam bring ons Christus aan almal.

Welkom by Strand-Noord NG Gemeente!

Sondag erediens – 09:30

Kontak ons gerus per epos by info@ngkstrandnoord.co.za .
Skakel ons telefonies of per WhatsApp: 076 147 3039

Vrae is vry

Ons wil graag hoor van geloofskwessies wat binne ons gemeenskap leef – vul gerus die aanlynvorm in en ons gaan kyk vir ‘n manier om daaroor te kan gesels.

KERSSANGDIENS 2025

Sondag 7 Desember 17:30 en 19:00

Ons Luisterteks

“As julle in ‘n huis kom,
moet julle eerste woorde wees:
“Vrede vir hierdie huis.”

Lukas 10:5

Strandstories

Gee Aanlyn

Maak ‘n spesiale donasie of verbind jou tot ‘n maandelikse bydrae. Jy kan ook Snapscan gebruik.

Location Details

Brandstraat 70 Strand Suid-Afrika 7140