Dagboek

Dagboek

Covid-19 Kennisgewings

Weens die Covid-19 Pandemie is alle byeenkomste tot en met 15 April voorloopig gestaak.

April 2020

Sondag So
Maandag Ma
Dinsdag Di
Woensdag Wo
Donderdag Do
Vrydag Vr
Saterdag Sa
29 29
30 30
Mar 31 31
1 1
2 2
3 3
4 4
5 5
6 6
7 7
8 8
9 9
10 10
11 11
12 12
13 13
14 14
15 15
16 16
17 17
18 18
19 19
20 20
21 21
22 22
23 23
24 24
25 25
26 26
27 27
28 28
29 29
30 30
Mei 1 1
2 2

Events

Man Praying

Bid Waar Jy Is

Elke Woensdag 17:30 moedig ons mekaar aan om te bid waar jy is.

Sondag-erediens (Aanlyn)

Eerskomende Sondag is Leon Marais aan die woord. Die erediens sal Sondagoggend aanlyn beskikbaar wees vanaf 10:00. Hoe werk dit? Die erediens sal op ons Facebook blad en YouTube blad as ‘n “premiere” video uitgesaai word. Sê nou maar ek mis dit? Die diens sal kort daarna beskikbaar wees as ‘n preek op die webblad.