Eredienste

Sondag-erediens (Aanlyn)

Eerskomende Sondag is Leon Marais aan die woord. Die erediens sal Sondagoggend aanlyn beskikbaar wees vanaf 10:00. Hoe werk dit? Die erediens sal op ons Facebook blad en YouTube blad as ‘n “premiere” video uitgesaai word. Sê nou maar ek mis dit? Die diens sal kort daarna beskikbaar wees as ‘n preek op die webblad.